Namib Race Blogs 2012

Kristinet Van der Westhuizen

7

Posts

Namib Race (2012) blog posts from Kristinet Van der Westhuizen

01 November 2012 12:44 pm (GMT+02:00) Cairo

dis die naam van my huisie die afgelope paar dae.
ook beter bekend as die - fleamarket

warren, een van die amerikaners in my tent, is al van maandag besig om sy sak ligter te maak.
eers was dit ekstra klere, en toe begin die kos....die aasvoels het reg gestaan. ek en timo.
want vir een of ander rede laat hierdie Sahara my eet, die heeltyd.
so ek claim leftovers, cliff bars, beef jerky - man, name dit.
as mens honger is eet jy enigiets.

'being chicked' - mans gebruik hierdie term as hulle deur 'n chick gewen word.
wel, ek het 'n nuwe een vir die draf woorde boek 'being chinked'
nou dit gebeur as jy deur 'n tjonkie gewen word.
en DIT is nie cool nie, sommer plain belaglik man.

so vanoggend, tussen die begin en CP1, wie sluip hier verby my....'n tjonkie.
ek dink by myself, suster, waar kom jy nou vandaan?
ek het jou nog nooit van te vore gesien nie.
nee wat, laat jy maar gaan ek sal jou later in hardloop.

anyway, dit was 'n goeie dag gewees. kon die meeste van die tyd hardloop of eerder shuffle.
niks gebeur vinnig hier in die sahara nie.

die musiek het gepomp, en buurman, jou tunes het my ,n groot deel van die dag geselskap gehou

my voete hou nog, wat ook al more gebeur, so be it.
ek gaan hierdie race klaarmaak!

so dink asb heeldag aan my, dit gaan 'n laaaaannnnnggggg dag wees.

CP vir CP, vlag vir vlag!

drink tog asb 'n vida namens my. double cappa, full fat, with xtra choc sprinkles

aaaight, groete uit die v laktes van die sahara

xxk

Comments: Total (26) comments

w K

Posted On: 05 Nov 2012 08:58 am

Veels geluk!!! Sien jou binnekort weer innie dorp.

Euodia K

Posted On: 04 Nov 2012 10:04 am

Pratige foto daar waar jy klaarmaak. Soos hulle sê sien is glo, het al begin dink jy lê erens langs die Rooisee en suig hardloop stories uit jou duim. Die ander mense se blogs is vol swaarkry, vlieë en hitte, teenoor jou humoristiese vertellings. Vandag kry die Saab winterbande.

Saskia and Chris (AKA Steven Krige)

Posted On: 03 Nov 2012 10:19 am

Krissy, we are logged on from here in JHB today, waiting for a sign of life....... I hope you've had the most fantastic day today. Will hear when we hear, but regardless, your peeps are here sitting on the edge of their seats. You are the ultimate rock star! And have accomplished something absolutely amazing! We can't wait to celebrate with you! Love and huge hug, Sas and Chris xx

Steven Krige

Posted On: 02 Nov 2012 05:09 pm

Veels geluk en good luck vir more...amper daar! Die lam-spit wag!

azel van der colff

Posted On: 02 Nov 2012 03:08 pm

shit suster welldone baie trots op jou

Neil kroese

Posted On: 02 Nov 2012 03:03 pm

Awesome buurvrou! 23ste plek na daai mufukka 5 de stage. 10 clicks oor,tjop tjop!Ek en Aneen is moerse trots op jou!Die gees van merweda! :) Sterkte vir stage 6.Daar bestaan nie so 'n ding soos pyn nie.

D TT

Posted On: 02 Nov 2012 02:32 pm

You are 23rd now - and you know it! Net 10km oor! Selfs ek kan 10km doen...hahaha. (Nie regtig nie!) Hoop dis 'n awesome dag more. The song for tomorrow can only be: TINA TURNER's "Simply te BEST.....WEST". Lekker laaste dae in die woestyn! Ek is ook sommer nou lus vir draf....of wyn...of draf...of wyn.....of draf...of wyn....moeilike besluit! DTT (Die trotste T)

MOEDER VDWESTHUIZEN

Posted On: 02 Nov 2012 01:19 pm

sprakeloos en so trots !!! al die harde oefen was nie verniet / geniet more se lap of honour !!

Burt vdw

Posted On: 02 Nov 2012 12:27 pm

!@#$@ Jy is 23ste. Geluk suster, trots op jou. Jys is fkn amazing.

Saskia van Heeren

Posted On: 02 Nov 2012 12:18 pm

AAAhhhh Krissy!!!!!! 23 and counting baby!!!! It was a f*#@*ing looooong one today, but you did it!!!! And so well. Ik ben zo trots als een hond met zeven lullen op jou! Just a little piece further and you're there. I'm crazy with the suspense and just want to yell so loudly that you can hear me in the desert! I SEE YOU KRISS WEST! I SEE YOU! AND YOU SHINE! May tomorrow bring you new wind in your sails and strength in your stride. You can do this, and we are all right behind you! xx

Colette Taylor

Posted On: 02 Nov 2012 09:26 am

Jissie honey .. 2nd female, up there in the top 20's and getting better each day . . . YOU ARE A LEGEND !! So glad the feet are holding out, promise a lovely massage and cooling gel when you get back! Play nicely with the boys and keep kicking that sand love and miss you and SO PROUD Collie xxx

Jacques Buys

Posted On: 02 Nov 2012 07:54 am

Net die laaste bietjie,en well done op 25 ste plek sover,dis baie goed,ek wil n ander woord vir ``baie`` gebruik, maar ek se jou as ek jou sien!

Tinake van Zyl

Posted On: 02 Nov 2012 07:44 am

Sker As dit voel jy kan nie meer nie, gooi Whiskey in a jarro op die pod en kry nuwe krag! Ek dink elke dag aan jou in die woestyn. Jy doen goed, hou aan en hou vol. Maak klaar en wees die wenner van jou eie doel wat jy gestel het! Gooi mielies mens, moenie terug hou nie en eet almal se leftovers...want not...waste not. Kan nie wag dat jy terug is en al die vuil stories kom vertel nie!!! Ek stuur vir jou voetjies ekstra krag deur die cyber space! Laat dit juig!

Justine Pietersen

Posted On: 02 Nov 2012 06:11 am

Hallo daar Dis absolute amazing wat jy doen. Kan nie glo jyt not genoeg oemf in jou oor aan die einde van die dag om sulke kwinkslae uit te dink nie! Die woestyn se sand gaan jy dubbel en dwars conquer! Die tjonkie probleem: nee kyk,jy sal hulle moet wys!(miskien trek hulle voordeel daaruit dat hulle nie energie hoef te gebruik om hul oe skrefies te trek teen die aanslae van die son en sand nie) anyway,dis my attempt om jou lekker te laag lag (want jou blog is entertaining en ek geniet dit baie) Sterkte

Buurvrou Merweda ;o)

Posted On: 01 Nov 2012 03:32 pm

Dis fantasties! My voete brand na een dag in die high "polvies" - wat nog te sê van 250km deur die woestyn. Sterkte met môre se skof!

MOEDER vdwest

Posted On: 01 Nov 2012 03:08 pm

ONGELOOFLIK , AS JY HIER LEES IS 80KM ONDER DIE BELT! GENIET , GENIET DIE LAASTE 10 KM / EET DIT SOOS N MIELIE / BOEGOEBERG BO ! ANNA STUUR GROETE EN BAK BESKUIT .

roelie feenstra

Posted On: 01 Nov 2012 01:52 pm

Good luck Kristinet, lyk of jy heel goed doen sover. Groete en geniet.

Saskia van Heeren

Posted On: 01 Nov 2012 12:47 pm

Krissy....you may be crawling slowly as you said, but you're crawling up the rankings too. You are doing so so well....I have a lot to say, but none of it seems to be PC enough for a public blog today, so I'll have to save it for when you're back. Will have a Vida for you, made to order, tomorrow morning and send you the vibes over the continent....it'll be the best damn coffee you ever had! One step at a time, you're almost there!!!! Be strong, keep laughing, huge hug. Check you tomorrow dolly! xx

Sonia du Toit

Posted On: 01 Nov 2012 11:22 am

WOW! 25th, second woman! Double WOW!! Lynn sends all her love.

Julie Smit

Posted On: 01 Nov 2012 11:22 am

Aw Kristinet, so glad to hear you are in such high spirits and that you are no where near saying enough! :)Can't get over how well you are doing (25th!!) and each day you are getting better! Well done! Thinking of you lots x

David Barnard

Posted On: 01 Nov 2012 10:18 am

Jy doen fanstasties. Sterkte vir die lang dag en geniet die walvisse! Stuur asb. groete vir Jimmy en Tara Gaston van die VSA - hulle was in my Gobi tent. Na die lang dag is daar 'n koue bier wat vir jou in Cairo wag. Enjoy!

D GT

Posted On: 01 Nov 2012 08:32 am

My fit and funky friend. You are so close now, so close. 25ste overall - dit is fantasties - kan dit nie glo nie! Of eintlik kan ek - you deserve it! Die nuwe iPod familie is uit - en jy gaan dit love love - dink jy moet ene kry as bonus. Ons dink heeldag en heelnag aan jou en vertrou alles sal goed verloop. Ek het 'n foto vanaf die site, van jou in die woestyn op my FB gepost - en die meeste "likes" ooit gekry. Amper soveel as daai mense wat nuwe baba'tjie-foto's post. Dis special delux. Bly binne die baan - en enjoy it. Sien so uit om jou terug te onthaal! Aha.

liezl schlebusch

Posted On: 01 Nov 2012 08:12 am

Kan dink dat jy jou grand vida koffie al mis! Toemaar, volgende week drink jy weer lekker koffie onder n aircon briesie en dink terug aan al die ure se suffer in die son. Kan jy glo dis nou alweer amper verby? Jy is n ware inspirasie vir ons almal wat altyd net praat van eendag se drome...en dan nooit iets daaraan doen nie. Well done desert queen! Sal moet erens saam 'n glasie drink op hierdie groot accomplishment!!!

Neil Kroese

Posted On: 01 Nov 2012 06:31 am

Buurvrou dis awesome!Ons is moer trots op jou.

Euodia K

Posted On: 01 Nov 2012 06:13 am

As jy die lees, het jy net 10km oor! Baie trots op jou. Hier net 2C. Ek en B hou hou duim vas vir jou, en geniet die hardloop. Kan nie wag vir die baie stories na die tyd nie.

Burt Vdw

Posted On: 01 Nov 2012 04:49 am

Awe suster, moet nie dat die tjonkies jou inhardloop nie, as hulle weer naby jou kom se jy net ons gaan nie weer vir hulle rhino horn stuur nie. Sterkte vir vandag. Trots op jou suster. Baie liefde uit die bos uit.

31 October 2012 01:43 am (GMT+02:00) Cairo

1st things first…………vriende + familie, baie BAIe dankie vir al julle emails en boodskappe.

Anita, jy het die 1st traan uit my uit gekry, dankie vir die drukkie. Timo het net gelag.

Maar ek het daai drukkie gevat. En die traan vining weg gevee.

Mens kan nie water mors hier in die woestyn nie.

Waar begin ‘n mens……als het heel goed gegaan vandag.

Baie sand duine in mix gewees vandag, maar lekker harde sand.

So ek het dit gelove!

Jy kan ‘n lekker ritme kry in die duine, maar dan kom daai simpel stof sand besigheid.

Jy dink die grond is hard…..gmf. yeah right!.

Dan stap ek maar so biekie

Daar het omtrent heeldag so ligte briesie gewaai, en dit het ‘n moerse verskil gemaak.

Want kyk, daai son brand vir jou HARD.

Ek was redelik op soos ‘n ou brood toe ek vandag in check by die kamp, maar na 2ure se le in die skaduwee is ek weer reg.

Behalwe vir die hitte en die sand(dis mos nou nie asof ek nie hiervan geweet het nie) – is dit ‘n ongelooflike experience.

Die Sahara is moer mooi, nou nie seker of ek vir ‘n vakansie gaan terug kom hierheen nie.

Maar as ek in een van die official trokkies kan ry, dan sale k nie nee se nie.

Skertjie, ek sal die talent in meer detail beskryf as ek terug is in die land.

Ek en die Frenchie wat in beheer is van die cybertent is klaar dik tjomme.

Vir een of ander rede dink hy ek is snaaks, miskien omdat ek die enigste een is wat na sy flou grappies luister.

Luister mense, hier is nou ‘n moer lang tou van mense wat wil blog.

Als gaan heel goed, my voete is so so….maar niks ernstig nie.

Sal maar ‘n paar pleisters more moet plak, net vir die wis en die onwis.

Ek gaan nou vir timo uitvat vir ete. Table for two around the fire.

Ek en ‘n halwe plastiek water bottle en my spork.

xxxk

Comments: Total (15) comments

Carl Fourie

Posted On: 31 Oct 2012 06:43 pm

Hi Krissie, ek het hoenerveish net soos Uncle Saunders moet sien. ek is so trots op jou. net vir die feit dat "you are living life"..........vrekkit ons moet dit almal sommer saam met jou doen volgende jaar. Ek hoop jy gee almal hel en draf almal pap!! sien uit om jou stories te hoor as jy terug is.

Carl Fourie

Posted On: 31 Oct 2012 06:43 pm

Hi Krissie, ek het hoenerveish net soos Uncle Saunders moet sien. ek is so trots op jou. net vir die feit dat "you are living life"..........vrekkit ons moet dit almal sommer saam met jou doen volgende jaar. Ek hoop jy gee almal hel en draf almal pap!! sien uit om jou stories te hoor as jy terug is.

D GT

Posted On: 31 Oct 2012 03:50 pm

My Friend! Die woord trots kan dit nie beskryf nie!! Anyway - eks bly Timo het die drukkie afgelewer - ek wou maar net bietjie emosionele petrol stuur! More is die groot lekker lang dag - en die gevoel more laataand gaan nie n miljoen dollar ooit weer kan koop nie - so soak it in! Soos jy kan agterkom sit al jou vriende en fam vasgenael voor die website en ek doen nie veel anders die week nie....dis soos reality TV! Baie geluk met jou overall standing - as jy vlg keer vir n Race inskryf wat 32 stages het - gaan jy verseker die goud vat op die einde! Moving up to pole position - slowly, sandy and surely! Jou liedjie vie ore se lang pad, wat ek uit my hart uit stuur is: Lady Gaga se "I'm on the edge of glory" glory glory glory glory!

maree louw

Posted On: 31 Oct 2012 03:09 pm

kyk jy is nou so inspiring dat ek tot weer die ou tekkies afgestof het en so bietjie in die laat middag son op die treadmill spring! die turd het ook bietjie saam gehol op die treadmill, all in the spirit of the great desert adventurer!! sterkte met die laaste stukkie sand.

Sonia du Toit

Posted On: 31 Oct 2012 12:58 pm

Hello jou mal ding! Ek en Jules het lekker gelag toe ons jou blog gelees het. Ek kan jou stem actually hoor! We are all very proud of you. By the way stunning foto! Just keep doing what you doing!

Luzanne van Zyl

Posted On: 31 Oct 2012 12:29 pm

Hey Chicken!! Well done, sien jy't vir Mr "Bruce'Lee verby gegaan....jy doen FANTASTIES!!! Hardloop hom raak, toe nou!! xx

liezl schlebusch

Posted On: 31 Oct 2012 12:12 pm

I am impressed! Jy klink nog elke dag goed en vol grappies :)...net soos wat ek jou ken. Daar is al lekker klomp kilometers agter jou - well done. Sterkte vir die res wat nou voorle. Weet jy kan dit doen en is so trots op jou. hoop jou rugsak voel nou teen die tyd darem al ligter! lots of love Lx

liezl schlebusch

Posted On: 31 Oct 2012 12:12 pm

I am impressed! Jy klink nog elke dag goed en vol grappies :)...net soos wat ek jou ken. Daar is al lekker klomp kilometers agter jou - well done. Sterkte vir die res wat nou voorle. Weet jy kan dit doen en is so trots op jou. hoop jou rugsak voel nou teen die tyd darem al ligter! lots of love Lx

Saskia van Heeren

Posted On: 31 Oct 2012 12:04 pm

Mens! You are doing amazingly!!!! What a contender to represent South Africa! Speaking of which, do you look like a strip of biltong yet? Every time I read your blog I get f!@*ing thirsty. Not only are you doing fantastically, but you also have time for a sense of humour!!! Ik heb gelachen over jou no wasting een drupple van een traan, en jou date met timo en jou spork! Cozy. Every single girls best friend. When you get back your feast will be waiting for you, and we'll have to drag you for a mani/pedi. You're feet will thank you!. Till then, keep it up! keep on keeping on. You are my hero, you are an incredible woman, and I'm so so proud of you! Lots of love Sas p.s. een nog een PK te vinden?????

W K

Posted On: 31 Oct 2012 11:18 am

Go Kriss, slat daai pad laat die stof stadt!!! Pas net op vir daai Sushi-sussie op jou hakke, jy moet vir haar more aan sand Sushi laat kou, sien sy "Shuko Furukaw(k)a", maar sy besef nie watse uithouvermoee jy met jare se oefening op die pad tussen Merweda en De Akker en terug opgedoen het nie, die dors in die woestyn is groot, maar die dors na De Akker is woester...G'luck!

Annie Labuschagne

Posted On: 31 Oct 2012 09:37 am

Wow Kristinet, jy het die regte gees en ek is seker jy kan die ouens laat lag met jou humor. Die avontuur is beslis nie vir sissies nie en mens moet dit in die regte gees doen. As ek aan jou dink, hardloop ek lag lag my oggend draffies .. want jy is 'n groot inspirasie. Geniet jou gate uit .. dit moet 'n belewins wees van 'n leeftyd. Sien uit om jou stories te hoor. Tata, Annie

ian waddell

Posted On: 31 Oct 2012 06:40 am

Go Kris Go!!! sounds like you having the race of your life!! keep up the smiles

MOEDER VAN DER WESTHUIZEN

Posted On: 31 Oct 2012 06:13 am

SUPERGIRL !! SO TROTS , SKOON WEEMOEDIG / SO BLY ALLES VERLOOP MOOI EN DAAI VOETJIES HOU / EK EN ANNA DOEN DIE KNIE-DING EN STUUR VLERKE V MORE SE LANG AVONTUUR / EK STUUR N GEURTJIE V CALVINI VIR EXTRA WOEMA / / MOOI LOOP LIEFKIND

Euodia Kruger

Posted On: 31 Oct 2012 05:56 am

Bly jy geniet dit so baie. Dit is 0C hier :-(. Ek sien daar draf 'n man van Finland saam met jou. Ek kan tot 3 tell in Fins, ieksie(1) kaksie(2) kolme(3). Die woord vir 2 pas, ek dink piepsie pas beter as ieksie vir 1. Baie strekte vir môre se lang dag.

Neil Kroese

Posted On: 31 Oct 2012 05:45 am

Awesomeness Buurvrou! Die gees van Merweda sal jou dra! (ja ek weet..ekt bietjie issues om te "let go" van die beloved "Merweda"..maar hey, dit hou my regop. Trots om jou buurman te wees, ons vat Vrydag 'n sundowner op die Akker stoep, en op ons Merweda stoep..op ons opkyk na Merweda 3 se venster en weet daai bitch wat nou daar woon verdien dit nie. :) gaan groot!

30 October 2012 12:03 pm (GMT+02:00) Cairo

ek moet heeldag die taal van die vyand praat, so ek gooi nou maar in Afrikaans.

Ek het wel al spaans, portugees en german gepraat vandag..’

Dankie vir almal se boodskappe, dit beteken vir my moer baie.

My uitsig uit die cybertent is spierwit duine.

Ongelooflik mooi….maar ek dink ons word more daar ingestuur.

Solank die sand net drafbaar is, is ek ‘n happy camper!

Ok, ek het die 1ste 2 ure saam met Turkish gehardloop.

Flippen lekker pace gehandhaaf…..was bang ek gaan te vinning, so het seker gemaak dat ek genoeg stap ook.

Andrew, ek verstaan nou wat jy bedoel met ‘getting the F out of the sun’

Van 9h af brand die son jou van bo, en die sand jou van onder

Maar so nou en dan is daar ‘n briesie, wat jou so semi afkoel.

Vandag was meer runnable as gister

Was’n langer dag, maar ek het beter gevoel as gister.

Wat ‘n goeie ding is.

Dit lyk semi soos ‘n slagveld hier, almal le buite hulle tente en relax.

Andrew…..al wat ek gaan se is ….die italians LOVE hulle lywe…..

Dis nou net na 4pm, en daar is nog steeds mense wat inkom.

Cutoff vandag is 7pm.

Nee o donner, ek sal maar my goedjies pak as ek nou nog in die woestyn rond trippel.

Dis net so n vrek lang dag, en jy het geen recovery time.

Ek het gisteraand knap na 6 my slaappil gevat, en uit soos ‘n kers teen 7h.

Vris en vars vir die 4am wakeup.

Dan le ek nog so biekie in tot4h30, omdat ek kan!

Ok mense, ek gaan nou my sak gaan uitsort.

Dit voel nie of daai damn ding ligter raak nie!!!!!!!!

.

Amper tyd vir aandete…..cottage pie! Luuks!

Aaight, tot more dan

Comments: Total (15) comments

Heinrich Venter

Posted On: 30 Oct 2012 04:02 pm

Kiss die Italianers ciou. As ek kyk na die stats van deelname, het jy 'n beter kans om 'n Japanees, of Koriaan op te tel (dis die kort bakbeen ouens sonder die sonbrille). Hulle is amper almal besig om agter jou aan te hardloop. My raad is, as iemand wil verby, trip hom!

Martin en Emma Groenewald

Posted On: 30 Oct 2012 09:54 am

Mooi loop daar in die groot woestyn, ons dink aan jou. Liefde uit koue renerige Stilbaai. T Emma en O Martin

D GT

Posted On: 30 Oct 2012 09:49 am

Skertjie - as dit die olimpiese spele was - staan jy op silver! Jou beaut. Dankie dat jy blog - eerste ding as ek wakker word in die oggend is om my ipad op te start om te sien of die Westie nog oppit is. Ek dedicate graag die volgende song vandag aan jou: Vanilla ICE "ICE ICE BABY" - hoop dit koel jou bietjie af!

Tinake van Zyl

Posted On: 30 Oct 2012 08:51 am

Sker, gooi mielies! Moenie dat die son jou pla nie, dink net aan die koue nat winter wat jy nou deurgegaan het en 'soak up the sun'. die sak raak verseker ligter en jou afstand korter. Ek is bly jy voel so fantasties goed, aan die kant pom-pom ons al die pad vir die West!

liezl schlebusch

Posted On: 30 Oct 2012 08:29 am

Hi Kriss West. Sooo lekker om elke dag jou update te lees. Ek kan my net indink hoe groot jou smile aan die einde van elke dag is, ten spyte van die moegheid. Hier uit Potch stuur ons vir jou baie "cyberspace energy" en dink elke oomblik aan jou. You rock girl!!

Julie Smit

Posted On: 30 Oct 2012 07:53 am

Mooi Kristinet!! Jy verstom! Eerste keer in die Sahara en al klaar "29th overall" en tweede dame om klaar te maak! Wow! Baie trots :) xx

MOEDER VAN DER WESTHUIZEN

Posted On: 30 Oct 2012 07:28 am

baie trots ! dit klink of jy alles net so geniet - baie bly / hele bberg span agter jou / gooi dan 'n slag jou lyf voor die kameras / geniet jou blog vreeslik /lfde

burt vdw

Posted On: 30 Oct 2012 06:15 am

Mooi suster ek sien jy skop lekker gat daai kant. Sterkte met die res van die rys. ek het jou probeer sien hardloop op google earth maar sien net n stofstreep, neem maar aan dit is jy.

Euodia Kruger

Posted On: 30 Oct 2012 05:30 am

jy doen baie goed, geniet die woestyn, hier is dit 1C en reën, sal maar weer in die kelder op die band gaan probeer hardloop. Jy pak die bul behoorlik aan die horings, of seker in woestyn taal, "wurg die kameel aan die strot".

Neil Kroese

Posted On: 30 Oct 2012 05:22 am

Buurvrou ons hou jou dop!Gaan groot. Ek sukkel bietjie om die blog en website te lees,my browser en anti virus het issues..maar ons is daar in gees.Nou gaan vang daai Spaanse tante. Die gees van merweda is met jou! :)

Luzanne van Zyl

Posted On: 30 Oct 2012 04:23 am

Hey chicken!!! Jy klink goed!!!! En 29e is FANTASTIES!!!! U go girl! Cottage pie? Flip, my arme Frikkie kry brood...hahaha!! Cheers, skree hard die kant! xx

Luzanne van Zyl

Posted On: 30 Oct 2012 04:20 am

Hey chicken!!! Jy klink goed!!!! En 29e is FANTASTIES!!!! U go girl! Cottage pie? Flip, my arme Frikkie kry brood...hahaha!! Cheers hard die kant! xx

maree louw

Posted On: 30 Oct 2012 03:56 am

hierts, kyk vir jou sustertjie! ek sien jy is nou #29! flippen trots al die pad. die poppe stuur baie soene

nicole smith

Posted On: 30 Oct 2012 12:59 am

Hi! Well done so far. I loved your blog when I could understand it lol :-)

Ivan Keun

Posted On: 30 Oct 2012 12:35 am

Okay!! Two down and, erm... Well, ek's nie seker nie, maar apparently nog 'n paar. Cottage Pie?! WDF kom dit vandaan? En hoe maak jy dit warm? Then again, jy soek seker 'n plek om dit te laat afkoel.

29 October 2012 01:45 am (GMT+02:00) Cairo

I survived day 1 in the Sahara!

It was a bit touch and go sometimes, but I made it.

We started at 7am. Everyone smiling laughing making jokes and taking pictures.

The beginning of an epic journey.

The laughter stopped at about 1 min after take off.

They treated us to a sandy start. Bastards!

But its all in the shuffle peeps, all in the shuffle.

And I think I’ve got it.

Started off with a steady pace, walking and running, walking and running.

But after CP3…..the walking increased a bit.

I first bit of dunes, not to bad, but the nothingness, the silence. Powerful.

And the sand…..soft sand. I don’t mind sand, but the level of ‘softness’ changes the whole time.

So it was really difficult to get a rhythm going.

Somewhere, in the middle of nowhere I met up with Rodriqo from Brasil, he had a GPS thingy with him.

Only 3km to next check point….i almost kissed him, cause I was really buggered at that point.

CP3!!!! Dankie Vader!

Only 6.8km to camp…..a f’ing long 6.8km.

There was A LOT of walking. It was really REALY hot. Soos in upington in desember warm.

And then I saw the flags!!! Yeah I made it.

ek het ‘n reguit lyn gegooi na my tent. Met my 4.5 liter water.

Op my rug, voete in die lug, met ‘n stuk parmesan in my hand.

Wat ek natuurlik in my kop gedruk het.

Dit raak so vroeg donker hier, dat ek nou maar al my shit vir more gaan uitsort, dan kan ek chillax.

Vandag was nie so erg soos wat ek gedink het nie, more is ‘n nuwe dag, met nuwe sand!

xxk

Comments: Total (19) comments

Buys Steenkamp

Posted On: 29 Oct 2012 07:59 pm

Blikskottel, goed gedoen - "Born to Run!"

Neil Kroese

Posted On: 29 Oct 2012 06:18 pm

Fantasties Buurvrou! You go girl! Daai ou woestyntjie is nie 'n patch op Upington nie man, poep en 'n knor vir jou en dis gedoen. Hoop die tunes help!

Ivan Keun

Posted On: 29 Oct 2012 04:31 pm

Jooit! Hoe hang die dadels daar in jou valley? En hou jou maag met al die biltong en olyfolie? Druk deur suster, my swembad is Hollywood blou en lekker koel. Ons braai daai vetgemaakte kalf net hier sodra jy terug is!

D GT

Posted On: 29 Oct 2012 02:10 pm

O yes - she's famous she's famous! Oral waar ek lees quote hulle jou! Mooi - dis hoe sy dit doen. Hoop jy ontspan lekker vandag, voete in die lig, kasie in die maag, laggie op die gesiggie - en so stof jy nog 'n woestyn dag se sand af - and KEEP CALM - AND CARRY ON. My song wat ek aan jou dedicate vir die dag is Die Toten Hosen - "You'll never walk alone"..."Youuuuuuuuuuuu'll neeeeeever walk alooone"!

thomas webb

Posted On: 29 Oct 2012 02:10 pm

well done Kristinet! Keep it up, enjoy and have an amazing time!

moeder vdwest

Posted On: 29 Oct 2012 12:53 pm

baie trots / ons kyk te lekker na al die fotos / sterkte my kind /hier op bberg slaan ons ook 40 grade vandag /baie liefde

Jacques Buys

Posted On: 29 Oct 2012 12:44 pm

He Krisie,Ag wat ek het geweet die girl gaan daai boeties wys hoe laat is dit hier in die Kaap.Ek het vir 50 gese jy hardloop in die woestyn,hy was nie baie impress nie,dink seker dis in Upington.Jy moet lekker hardloop en dit geniet.

Margot du Preez

Posted On: 29 Oct 2012 12:23 pm

Well done!!! - een ding is seker ek hoef nie vinnig jou fiets terug te gee nie - jy hardloop sommer waar jy wil wees -!! Sterkte met die res van die race - weet dag twee is seker al amper agter die rug vir jou!! "When you stop doing things for fun you might as well be dead - Hemingway" - so hoop jy geniet dit al is dit soms baie moeilik!!

Julie Smit

Posted On: 29 Oct 2012 11:05 am

Good going Kristinet! Hope you find your rhythm in the ever changing terrain and that day two was easier and each day gets easier and more enjoyable! Am proud and am thinking of you lots x

NIKI COPEMAN

Posted On: 29 Oct 2012 10:24 am

Hi Kristinet, I happened to be on the race website (the first time I have heard of this amazing race!) and noticed a familiar flag!! What a lovely surprise to see that a South African - A LADY NOGAL! - had the guts to even attempt this incredible journey ....... I would just like to congratulate you on your spirit and wish you ALL THE BEST for the coming stages .... I will be following your blog with supreme interest (as jy nie omgee nie..) STERKTE!!!! Niki - from Cradock

Saskia van Heeren

Posted On: 29 Oct 2012 09:58 am

Krissy....you are out there somewhere right now sweating your........off on day two! Wonder if you managed to sleep! looking forward to the next blog. Just as well Timo guarding the door!!! Am SO envious of where you are. It's an insanely tough race, but I hope you love every minute of what you're seeing out there. Soul food. Love you lots. Am so proud of you sister!! And behind you every step of the sandy way. xxxx Saski

D GT

Posted On: 29 Oct 2012 08:42 am

"Rock and Roll" dit is die gees. DANKIE DANKIE DANKIE - NOU WEET EK SY LEWE (gemaak om na liefde te strewe...) Ek kan nou bietjie ontspan - was redelike gespanne dat ons nooit van haar gaan hoor nie en in vrees lewe tot jy weer terug is in die samelewing in. Klink na 'n ongelooflike lekker wille woestyn. Die volgende deng wat jy koop is ook 'n GPS - en dan leer ons hoe die deng werk. Ek sien 'n paar hotties op die foto's - maar weet nie of ek hulle name hier moet noem nie - netnou belemmer dit jou "game plan". Maar jy is mos nie blind nie - so ek laat dit in jou hande.....FOKUS. Lekker verder kuier en draf en eet en lag en posseer asseblief vir 'n foto - ek soek hardcore evidence! O ja, die WP het die curriebeker gewen Saterdag - dit was super awesome! Blog away. Cheerios. PS: Kreols - die chips - is regtig terug op die rakke, of altans al in die Transvaal - hopelik kom dit Kaap toe binnekort. Cheerios again, your friend. O JA, die laaste PSS: Bonjovie kom Kaap toe volgende jaar....food for thought.

colette taylor

Posted On: 29 Oct 2012 08:15 am

You go girl. Thanks for all the feedback on your blog - sounds so amazing and well done on your placing - show them what an ice queen of the desert is capabel of !!!! Luv you x

ian waddell

Posted On: 29 Oct 2012 06:25 am

awesome 1st day!! keep chipping away one day at a time!!! keep smiling!!! ian :-)

Burt vdw

Posted On: 29 Oct 2012 05:59 am

Geluk suster, wys daai ander manne daar hoe dit gedoen word. F#@$% vir superman, jys my nuwe HERO.

Euodia Kruger

Posted On: 29 Oct 2012 05:49 am

baie geluk, dag 1 is agter die blad, geniet dit! B sê "Stark insats" (sterk inset/vertoning)

Elanie Fourie

Posted On: 29 Oct 2012 05:43 am

Yster!!!!!!!!!!!!! Well done!!! Dag 1 in die sakkie!!! Well done op jou tyd!!! Ek is trots. Hou asb by die manne met die gereedskap. ha ha ha! Toe-toe ek bedoel GPS THINGY'S! :-) Sterkte met dag 2!!!!

Andrew Espin

Posted On: 29 Oct 2012 04:47 am

Wooohooooo day one in the bag and an awesome result as well! Keep trucking! Had a good chuckle at your comment about the sand good luck for stage 2

maree louw

Posted On: 29 Oct 2012 03:58 am

geluk met die eerste dag! kan nie dink hoe daardie hitte moet voel, ons sissies hier onder dink mos nou die somer is hier met 26C. sterkte met dag 2 - sien uit na volgende update

28 October 2012 12:48 pm (GMT+02:00) Cairo

After 3 days in Cairo, we have finally arrived in the Sahara desert.

Wow!! It’s a magical place…….so so beautiful.

I hope its still as beautiful tomorrow, after day 1 of SAND.

Bring it on. This has been a very long time in the waiting, and I’m ready for it.

We are 10 people sharing a tent, very cosy!

My sleeping partner on the right is timo, guarding the door and on the left, Jin.

My other tenties are Warren and Willem from the States, and 4 from Japan.

I cant remember their names.

Anyway, my mission for the day was to eat as much as possible.

And I think its mission accomplished!

One more chocolate bar awaits as late night snack.

Its only 6h20 and pitch dark, some people are having dinner, repacking bags, filling up water bottles, and blogging.

The blogging tent rocks…..music pumping! NICE

Rite, tot more.

Comments: Total (7) comments

David Barnard

Posted On: 28 Oct 2012 08:19 pm

Hi Kris, sterkte met die sand en hitte. Geniet elke oomblik en vat dit rustig. Groete. David

Justine Pietersen

Posted On: 28 Oct 2012 07:25 pm

Sterkte met al die sand.as die korrels tussen jou tande kraak is dit 'n herinnering dat jy die krag en avontuurlus het om die duine aan te durf!Dis baie meer exciting as die droee bestaan van onfikse mense soos ekke! Justine,Stellenbosch.

D GT

Posted On: 28 Oct 2012 07:13 pm

My Friend. Hoop die eerste dag was great. Ek is so freakin opgewonde elke keer as die mense 'n email update stuur, ek piepie omtrent in my broek. Ek neem aan dit het goed gegaan en dat more net nog beter sal wees. Hoop jy het 'n heerlike aandete gehad en slaap snoesig. Ek moet se, die foto's van die kamp like amazebells. EN as jy weer deur 'n check-point hardloop, se tog iets awesome vir die mense wat die emails stuur - dan kan hulle ook vir Westie van die Bos quote. No news is good news. So do it like its hot. Gangdam style.

Euodia Kruger

Posted On: 28 Oct 2012 02:38 pm

Hoop jy het wonderlike 1ste dag gehad. Geniet môre. Was vanoggend -4C hier (ek het maar binne geswem).

Andrew Espin

Posted On: 28 Oct 2012 09:51 am

Hahaha didnt have to look too far for your blog it was on the first page! Hope day one is going well, will log in again a bit later to check for results. Saw the photo on Twitter of the first camp, looks alot my photos so I can just imagine what the course looks like. Just keep putting one foot in front of the other, and you'll conqueor the sand! Sterkte!!!

moeder VDWEST

Posted On: 28 Oct 2012 08:07 am

sterkte vir dag 1 / dink baie aan jou / go girl go !!!

maree louw

Posted On: 28 Oct 2012 06:27 am

hoop eerste dag gaan jou goed behandel! kan nie wag om te hoor watter juwele jy later gaan kwytraak

19 October 2012 07:43 am (GMT+02:00) Cairo

So this is it! Almost time to get me some sand and some sun. Sounds alot like a beach holiday....hahaha! 
Not quite.

I entered the Sahara race in May 2011 - feels like ages ago, and now the time has come. My first 4 deserts race!!!!

Not sure if I know exactly what I'm getting myself into, but what the hell. You only live once!

My biggest concern at this stage is FOOD! How much is enough? With the help of a dietician I've got the guidelines of how much Carb/Protein I should take with to sustain me for the event. All good and well, but everything weights something. And I don't want to rock up at the desert with a pack that weighs the same as me!

a fun weekend filled with lots of running awaits! happy training everyone.....and see you soon.

K.

Comments: Total (3) comments

D GT

Posted On: 25 Oct 2012 10:25 am

So this is it indeed! Onthou - jy is awesome!

Saskia van Heeren

Posted On: 25 Oct 2012 07:32 am

Krissy!!! Did the "green gate jam" see you all the way to Cairo (and the 10 stops to get there)? Ons denk aan jou! Remember! take the sleeping pills lying down (haha), rest up, en laat wat van jou weten when you have the chance, (ik maak me zorgen over die frisse arabieren!) Waiting patiently on the sidelines of South Africa for an update xx

Julie Smit

Posted On: 17 Oct 2012 11:16 am

You'll do great K! We'll be cheering for you :-)

19 October 2012 07:33 am (GMT+02:00) Cairo

8 days to go and stuck at 8kgs.

Doing my final packing this eve with a mate of mine, hopefully we can cut somewhere.....but I'm not sure.

Well let see, also don't want to go hungry in the desert.....

I can't believe that the time as finally come. Sahara 2012!

Super excited and super nervous. A fabulous combo!

Comments: Total (0) comments